Biblia National

Welcome to our Online Maritime Platform in South Africa. Connect with different Port Welfare Officers at ports and harbours listed on our Main Menu
Main Menu

Latest Newsflash

20261015-van-toeka-tot-nou

Foto: Hulpbronne

Van Toeka Tot Nou

“Bykans 130 jaar later sien ons weer ‘n pragtige geleentheid raak en pas Arbeidsbediening en Biblia aan by ons streek se behoeftes op die grond,” skryf netwerk- en verhoudingsbestuuder, Jaco Leeuwner. “Dié keer met iets meer toeganklik en vloeibaar in terme van waar nie spoorlyne loop nie, maar teer- en grondpaaie!” 

 Jaco het onlangs vir ‘n tweede keer ‘n motor-en-karavaan-mobiele eenheid gebruik om bedieningsareas te besoek in die Tuinroete, Worcester, Ceres, Helderberg en Kleinmond en het nagenoeg 2400 km afgelê in 18 dae.

Read More ...